Revue datums en reëlings.

BRIEF 20170841

28 Augustus 2017

Geagte Ouers

  1. Datums:

Daar is ʼn regstelling op brief 20170834 daar is wel Woensdagaand, 20 September 2017, ʼn optrede.

  •  

Maandag, 11 September:

Kleedrepetisie gedurende skooltyd.

Ouetehuise; Oupas en Oumas om 10:00 - Gratis

 

 

Aand-optrede 19:00

  •  

Dinsdag, 12 September:

Aand-optrede 19:00

  •  

Woensdag, 13 September:

Aand-optrede 19:00

  •  

Donderdag, 14 September

Aand-optrede 19:00 + DVD-opname

  •  

Vrydag, 15 September

Aand-optrede 19:00

  •  

Maandag, 18 September

Aand-optrede 19:00

  •  

Dinsdag, 19 September

GALA-AAND

  •  

Woensdag, 20 September

Oggend-optrede vir GSF en res van skool

Aand-optrede 19:00

  •  

Donderdag, 21 September

Aand-optrede 19:00 (Laaste optrede)

  1. Gr. RR- tot Gr. 3-ouers

Alle Gr. RR- tot 3-ouers is baie welkom om ook die revue te ondersteun. Let wel: Geen kinders word op skote toegelaat nie.

       Graad 1-3 leerders gaan na die revue kyk op Woensdag, 20 September 2017 gedurende skooltyd.

  1. Kaartjieverkope

Daar is al meer as 1000 kaartjies verkoop. Om teleurstelling te voorkom, bespreek so spoedig as moontlik. Kaartjies is beskikbaar by www.quicket.co.za. Kaartjies is slegs aanlyn beskikbaar.

  1. Kleedrepetisie

Ons het geweldig baie navrae ontvang rakende die optrede vir Ouetehuise, oumas en oupas. Die GRATIS vertoning geskied op Maandag, 11 September 2017, om 10:00. Ons wil asb. ʼn dringende versoek aan u rig om so spoedig moontlik u jongste-leerder (Gr. 1 – Gr. 7) se registerpersoneellid in kennis te stel hoeveel sitplekke u benodig vir die vertoning.

KOM GENIET ONS REVUE!

Groete

________________________                _______________________

M. VISSER                                             G.G. ROUSSEAU

KULTUUR-ORGANISEERDER             HOOF