Netbal

Netbal: wedstryde teen Laerskool Rustenburg - Weg.

Baie sterkte aan al die dogters en afrigters vir die wedstryde teen Laerskool Rustenburg - Weg.

Die betrokke spanne is soos volg:
0/9 - A-, B- en C-spanne.
0/10 - A-, B- en C-spanne.
0/11 - A-, B- en C-spanne.
0/12 - A-, B- en C-spanne.
0/13 - A-, B- en C-spanne.

"Best of the West Netball Festival"

Finale Inligting En Program Vir "Best Of The West Netball Festival"

Jaarlikse "Best of the West Netball Festival" te Krugersdorp High School.
15 en 16 Februarie 2018.