Opedag 2022 Op Saterdag, 17 April 2021, het Roodies se Opedag vir 2022 plaasgevind. ‘n Gemoedelike en ontspanne atmosfeer het geheers ten spyte van die koelerige weer.