Opedag 2023 Laerskool Roodekrans opedag
Atletiek

Baie sterkte aan die volgende Roodie-atlete wat deel is van die Sentraal Gauteng Atletiekspan, hulle neem Saterag 27 November aan die Suid-Afrikaanse Kampionskappe in Germiston deel.

Sebrastrepe Vir ons kinders se veiligheid
Hou ons dop

Sien julle die 29ste November!

Skool knippie

Kry vir jou dogtertjie ‘n Skool Knippie vandag nog by die skool se Roodiekas! Bederf haar vir Kersfees!

Keagan Els

Baie geluk aan Keagan Els (11). Hy verbeter die CGA en ASA onder 11 seuns verspring-rekord met ‘n afstand van 5,26m by die onlangse CGA atletiek byeenkoms.

Laerskool Roodekrans Skoolfonds 2022 Skoolfonds vir 2022 uiteengesit
Afskeurstrokie MOET Maandag, 15 November ingehandig word by registerpersoneel.
Subscribe to