Week 15-20 Augustus 2016

ROODIES GEE OM
Hoërskool Driehoek Projek Baie dankie aan elke ouer en leerder wat vandag ter ondersteuning van Hoërskool Driehoek 'n donasie gemaak het. Dankie Roodies vir jul ruim omgee harte!
https://www.facebook.com/media/set/?set=a.2351552781523607&type=1&l=8a287fc6c7
#trotseroodies #omgeeroodies #waardegedrewe