ROODIES SE NETBAL BLINK UIT

Roodies is baie trots om met ons ouers die volgende uitstekende nuus te deel.

Laerskool Roodekrans is aangewys as NETBAL LAERSKOOL VAN DIE JAAR VIR 2018.

Dankie aan elke dogter, ouer en afrigter vir julle toegewyde volharding deur die 2018 seisoen.

 

Gauteng Netbal Laerskool van die jaar 2018

#trotseroodies #eendoelvooroë