Tennis: Proewe

BRIEF: 20190203

6 Februarie 2019

Geagte Tennis-ouers

Die tennis skop sommer al vroeg af die jaar en ons begin alreeds Vrydag die15de Februarie 2019 met D12-“singles ranking tournament”. Dit sal voortgaan op Vrydag, 22 Februarie en 1 Maart 2019.

Daar sal 0/11 en 0/13 proewe vir dogters en seuns by die volgende plekke gehou word:

0/11 Dogters - Constantia Kloof Primary

0/11 Seuns - Laerskool Roodekrans

0/13 Dogters - Florida Tennis Klub

0/13 Seuns - Weltevredenpark Tennis

Koste: R100 per speler.

Registrasie: 14:00 by die verskeie plekke. Spelers kan geld by die plekke waar hulle speel betaal.

Voltooi asb. die inskrywingsvorm so spoedig moontlik en stuur voor die 10de Februarie aan Mev. Jenny Ashe (Tel: 083 449 7834), by [email protected]

Ons sien uit na ʼn heerlike jaar van tennis.

Groete

______________________                     ____________________

ME D. LUES MNR.                                  G.G. ROUSSEAU

TENNISORGANISEERDER                    HOOF