Rugby: 2019 Inligtingsbrief

BRIEF: 20190204

11 Februarie 2019

Geagte Ouers

Met die atletiekseisoen amper agter die rug, is dit tyd vir die rugbyseisoen.

Hiermee stel ons u in kennis dat ons jaarlikse rugbyvergadering plaasvind op Maandag, 18 Februarie 2019 om 18:00 op die paviljoene by die rugbyveld. Tydens die vergadering sal belangrike datums ten opsigte van toere en kostes gegee word.

Oefentye vir verskeie spanne:

0/9 (B-veld) + 0/10 (A-veld) – 14:00-15:00

0/11 (B-veld) + 3de-, 2de-, 1ste span(A-veld) 15:00-16:00

Afrigters van verskeie spanne is soos volg:

0/9 A – Mnr. A Coetzee, Mnr. M Swanepoel, Mnr. L Perry

0/9 B – Mnr. J Hattingh, Mnr. M v Zyl, Mnr. A Hibbert

0/10 A – Mnr. A v Wyk, Mnr. K Kriek

0/10 B – Mnr. I Flemming, Mnr. D v Heerden

0/11 A – Mnr. K Kriek, Mnr. A Wolfaardt

0/11 B – Mnr. J Hattingh, Mnr. A Hibbert

3de Span – Mnr. M v Zyl

2de Span – Mnr. I Flemming, Mnr. D v Heerden

1ste span – Mnr. A Coetzee, Mnr. A v Wyk, Mnr. L Perry

Datums wat u in ag moet neem:

18 Februarie – Rugby oefening begin (Welpies)

19 Februarie – Proewe 0/9

22 Februarie – Proewe 0/10-seniors

26 Februarie – Laerskool Krugersdorp-Noord (weg)

1+2 Maart – St Benedict’s (1ste span)

1 Maart – Rooihuiskraal-toernooi (0/9+0/10)

5 Maart – Sal bevestig word.

7 Maart – Sentraal-Wes proewe 0/12+0/13

12 Maart – Laerskool Muldersdrift ( 0/11+2de+1ste-span (weg)

12 Maart – Laerskool Protearif 0/9+0/10 (weg)

13 Maart – Laerskool Protearif 0/9+0/10 (weg)

15-17 Maart – 0/10+0/11+2de+1ste-toer ( Camp Discovery)

6 April – Laerskool Rapportryer (weg)

9 April – Laerskool Dr Havinga (weg)

19-22 April – KES Easter festival

NB. Sodra die skool die ligadatums ontvang van die Goue Leeus af, sal die datums aan u bekend gemaak word. Laerskool Roodekrans sal in 2019 in die A- Afdeling speel.

 

MNR. A COETZEE                       MNR. M SWANEPOEL              MNR. GG ROUSSEAU

RUGBY-ORGANISEERDER        SPORTHOOF                            HOOF