Roodies Gee Om: 14 Februarie

Hoe rooier hoe mooier!

Die reën het verseker nie die Roodies laat terugstaan om pragtig te lyk in rooi, swart en pienk saam met hul skoolklere nie.

Dankie aan die leiers wat die skool so pragtig versier het tenspyte van die weersomstandighede.