Intersen: Toetsreeks - Kwartaal 3

 

 

GRAAD 4

Leer slegs uit die handboek, vir jou voorbereiding tot die eksamen.

KWARTAAL 3:

  • Bl. 72 – 73 : Mense en voedsel.
  • Bl. 74 – 75 : Boerderymetodes.
  • Bl. 76 – 79 : Gewas- en veeberdery.
  • Onthou alle nuwe woorde is baie belangrik!!!

NEEM KENNIS:

Alle werk wat geassesseer word sal met die leerders behandel word alvorens die toets/eksamen plaasvind.

Vra vroegtydig as jy die werk nie verstaan nie.

Begin betyds leer.

Sterkte met die leerwerk vir die toets.                                                                                                                                  

Onderwyser: Mnr. K. Kriek                                   Vakhoof:  Mev. H Van den Berg

 

GRAAD 5

KWARTAAL 3:

OPDRAG: Leerders leer uit die skrif en handboek.

 Geografie:

  • Bl. 68-80:       Nuwe woorde.
  • Bl. 68:            Elemente van weer.

            Neerslag

  • Bl. 69:             Meet temperatuur en reën.

                                 Hoe warm is warm?

Aktiwiteit 1. (Leerders moet weet hoe om temperatuur te lees op ‘n termometer).

  • Bl. 70:             Meet reënval.

                                 Meet windrigting.

  • Bl. 72:             Aktiwiteit 4. Lees ‘n weerkaart.
  • Bl. 75:             Reënvalpatrone.

                                 Aktiwiteit 7.

NEEM KENNIS:

Alle werk wat geassesseer word sal met die leerders behandel word alvorens die toets plaasvind.

Vra vroegtydig as jy die werk nie verstaan nie.

Begin betyds leer.

Sterkte met die leerwerk vir die toets.

 

GRAAD 6

KWARTAAL 3: Geografie

OPDRAG: Leer slegs uit die handboek. Jy mag jou Skryfboek en die aktiwiteite in skryfboek gebruik om jou te help.

  • Bl. 68 – Die verskil tussen weer en klimaat.
  • Bl. 68 – Nuwe woord.
  • Bl. 68 + 69 – Warm, matige en koue klimate van die wêreld.
  • Bl. 70 – Nat en droë gebiede van die wêreld.
  • Bl. 71 – Ligging van tropiese reënwoude op die aarde.
  • Bl. 71 – Die klimaat in tropiese reënwoude.
  • Bl. 72 – Natuurlike plantegroei.
  • Bl. 73 – Dierelewe.
  • Bl. 73 – Nuwe woorde.
  • Bl. 74 – Ontbossing.
  • Bl. 74 – Nuwe woorde.
  • Bl. 75 – Ligging van warm woestyne op die aarde.
  • Bl. 75 – Die klimaat van warm woestyne.
  • Bl. 76 – Natuurlike plantegroei en dierelewe in ‘n woestyn.
  • Bl. 77 – Hoe mense in ‘n woestyn lewe.
  • Bl. 77 – Nuwe woord.
  • Bl. 79 – Ligging van die naaldwoude op die aarde.
  • Bl. 79 – Die klimaat in naaldwoude.
  • Bl. 79 – Nuwe woorde.
  • Bl. 80 – Natuurlike plantegroei en dierelewe in die naaldwoude.
  • Bl. 80 – Menslike aktiwiteite in naaldwoude.
  • Bl. 80 – Nuwe woorde.

NEEM KENNIS:

Alle werk wat geassesseer word sal met die leerders behandel word alvorens die toets/eksamen plaasvind.

Vra vroegtydig as jy die werk nie verstaan nie.

Begin betyds leer.

Sterkte met die leerwerk/voorbereiding ens.

                                                                                                                                  

Onderwyser: Mnr. J. Hattingh                       Vakhoof:  Mev. H van den Berg

 

GRAAD 7

Leer die volgende werk vir die toets uit jou groen Geografieboek.

Kwartaal 3:

Geografie

Eenheid 1: Bevolkingskonsepte

  • Ken definisies van:
  1. Sterftekoers
  2. Babasterftekoers
  3. Geboortesyfer
  4. Lewensverwagting
  5. Bevolkingsgroeikoers
  6. Wydverspreide siektes
  7. Pandemies
  • Leer die werkkaart oor Bevolkingskonsepte.

Eenheid 2: Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed

  • Leer werkkaart oor Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed.
  • Leer China se regeringsbeleid oor geboorte- en sterftesyfers.

Alle werk sal voor die toets afgehandel wees.

Lekker leer. Vra as jy nie iets verstaan nie.                          

Onderwyser: Me. H van den Berg                              Moderator: Me. S Fourie