Krieket: 1ste-span wedstryd uitslae vs L/s Florida

 

Rodeo

Baie geluk aan ons eerste span met jul oorwinning teen Laerskool Florida.

Baie geluk aan die volgende twee seuns met jul puik kolfwerk:

Henricus Meyer
153* lopies (nie uit nie) van 107 balle aangeteken.

Emile Odendaal het 154* (nie uit nie) van 104 balle aangeteken.

#TrotseRoodies
#RoodieKrieket