Seniorkoor: Voortrekkermonument Optrede

 

Rodeo

Ons seniorkoor het 'n besonderse optrede gelewer tydens die Monumentale Cantus Koorfees.

Die klank in die monument het gesorg dat almal telkemale hoendervleis gekry het.

Dankie aan elke koorlid en personeellid wat die Roodie-naam so hoog gedra het.

Dankie aan die ouers wat leerders vervoer het.

#Trotseroodies

#Waardegedreweroodies

#RoodieKoor