Landloop: Uitslae van D12-Kampioenskappe

 

Rodeo

Laerskool Roodekrans is baie trots op die uitslae van 17 atlete wat gaan deelneem het aan die D12-Kampioenskappe, wat plaasgevind het Vrydag, 23 Augustus 2019 te La Salle Kollege.

0/9

Caleb van Wijk – Was ongelukkig siek en moes onttrek.

Jan Kruger – 2de plek

Ruben Kleinsmith – 9de plek

Ruvan Ferreira – 4de plek

Schalk van Rooyen – 10de plek

Taya Pelser – 1ste plek

0/10

Joshua van Wijk - Was ongelukkig siek en moes onttrek.

0/11

Kayleigh Pienaar – 2de plek

Kurt Prinsloo – 22ste plek

Lara Erasmus – 7de plek

Sharné Schutte – 6de plek

0/12

Alehandri Theron – 6de plek

Annika Ferreira – 5de plek

Guhan Pelser – 10de plek

Leani Swanepoel – 3de plek

Teégan Smit – 12de plek

Timéke Prinsloo – 9de

Baie geluk aan elke leerder met jul prestasie tydens die D12-kampioenskappe. Roodies is baie trots op elkeen van julle.

#Trotseroodies

#RoodieLandloop