Landloop: 8 Roodies dring deur na Gauteng-Kampioenskappe

 

Rodeo

Die volgende atlete van Laerskool Roodekrans het deurgedring om die D12-distrikspan te gaan verteenwoordig tydens die Gauteng-Kampioenskappe wat plaasvind Vrydag, 31 Augustus te Phoenix High School in Vereeniging.

0/9

Jan Kruger

Taya Pelser

Ruvan Ferreira

 

0/11

Kayleigh Pienaar

Sharné Schutte

 

0/12

Alehandri Theron

Annika Ferreira

Leani Swanepoel

Baie sterkte aan elkeen van julle vir die Gauteng-kampioenskappe. Ons glo julle harde oefening en tyd wat julle reeds ingesit het sal goeie vrugte afwerp.

#TrotseRoodies

#RoodieLandloop