GSF: Huiswerk

 

 

GR. 1  Huiswerk 11 Nov.- 15 Nov. 2019
Maandag: 11 Nov.

Afr: 

  •  Lees, klank en skryf a-woorde bl. 1 in Pienk Spelboek en aa-woorde bl. 4 in Spelboek.
  •  Aanvullende lees.
Dinsdag: 12 Nov.

Afr: 

  • Lees, klank en skryf e-woorde
  • bl. 7 in Pienk Spelboek en ee-woorde bl. 10 in Spelboek.   
  • Aanvullende lees. 
Woensdag: 13 Nov.

Afr: 

  • Lees, klank en skryf o-woorde
  • bl. 13 in Pienk Spelboek en oo-woorde bl. 16 in Spelboek.
  • Aanvullende lees.
Donderdag: 14 Nov.
  • Afr:  Lees, klank en skryf u-woorde bl. 25 in Pienk Spelboek en uu-woorde bl. 28 in Spelboek.
  • Aanvullende lees.
Algemeen
  • Sport- en kultuurfoto’s kan tot Wo. 13 Nov. bestel word teen R50 ‘n foto.

 

Gr. 2 Huiswerk 11 - 15 November 2019

Algemene inligting:

11 - 15 Nov. Wisk. & Eng. Assessering.

Skool sluit 12:00 a.g.v. eksamen   

Wagklasse beskikbaar tot 13:30

LO:

Leerders kom met korrekte LO-drag skool toe.

Gr. 2D Juf. Diedre          - Geen

Gr. 2V Juf. Laetitia         - Geen

Gr. 2R Juf. Rene            - Maandag, Vrydag

Gr. 2L Juf. Amanda-Lee - Geen

Gr. 2Y Juf. Yvette           - Maandag, Donderdag.

Gr. 2J Juf. Jacqueline    - Woensdag, Vrydag

Maandag: 11 November 2019

Wisk:

  • Hersiening vir assessering van die volgende dag.
  • Hersien Apie Leerwerkboek bl. 10, 17

Eng:

  • Revise Vocabulary list Term 4
Dinsdag: 12 November 2019 

Wisk:

  • Hersien Apie Leerwerkboek bl. 7, 9

Eng:  

  • Revise Vocabulary List Term 4
Woensdag: 13 November 2019

Wisk:

  • Hersien Apie Leerwerkboek bl. 8, 16, 18.

Eng:

  • Revise Vocabulary list Term 4
 

Donderdag: 14 November 2019 

Wisk:

  • Hersien Apie Leerwerkboek bl. 1 1, 12, 13, 19.

Eng:

  • Revise Vocabulary List Term 4
Vrydag: 15 November 2019  
  • Maak seker jou potlode is skerp en jy het al jou skryfbehoeftes vir die assessering.

 

 

Gr. 3 Huiswerk Week: 11 tot 15 November 2019

(Onthou: Doen dit Maandag tot Donderdag)

  1. Spelling : (Groen Spellingboek)

Afrikaans Week: Geen a.g.v. assessering

Engels      Week: 21-25 Summary

  1. Wiskunde:  (Oranje Wiskunde huiswerkboek)

Maal- / Deeltafels: Geen a.g.v. assessering.

 Vrydag word daar Engelse spel (Week21-25) kwartaaltoets geskryf.

Algemene inligting:
  • 11-15, 18 Wisk. en Eng. assessering
  • 18 & 19 Eng. Mondeling
  • 20 Wisk. Provinsiale toets.
  • 21  Eng. Provinsiale toets. & Kersliedere
Maandag: 11/11

Lees:

Afrikaans bl. _____  en  Engels bl. _____

1. Wisk: HWB bl.26 ( Hersien 3D vorms ),  bl. 104 en 105 ( Hersien optelling )

2. Eng:  Mondeling word uitgedeel.

            Spelling Week 21-25 summary and comparative  adjectives.

Dinsdag: 12/11

Lees:

Afrikaans bl.____

1. Wisk: HWB bl.106 en 107 (Hersien aftreking)

2. Eng:  Speling Week 21-25 summary and comparative adjectives.

Woensdag: 13/11

Lees:

Afrikaans bl. _____  en  Engels bl. _____

1. Wisk: HWB bl.110 ( Hersien geld )

2. Eng: Speling Week 21-25 summary and comparative adjectives.

Donderdag: 14/11

Lees:

Afrikaans bl. _____  en  Engels bl. _____

1. Wisk: HWB bl.20 en 23 ( Hersien tyd ), bl. 97 (Hersien breuke )

2. Eng. Spelling Week 21-25 summary and comparative adjectives.

Vrydag: 15/11

Onthou van jou Engelse toespraak vir 18/11.

LO:

3A  -  Dinsdag en Vrydag.

3M  -  Maandag en Donderdag.

3P  -  Dinsdag en Woensdag.

3V  -  Maandag en Vrydag.

3Z  -  Donderdag en  Vrydag.

Etikette