GSF: Benodigdhede En Skryfbehoeftes Vir 2020

 

 

Gr. RR-BENODIGDHEDE 2020

No Beskrywing Getal
1 “Cotton wool” 100g (Watte op ‘n rol) 2
2 200 snesies 2
3 500 ml vloeibare handeseep 1
4 A1 karton – enige kleur 1
5 A4 plastiek koeverte met drukker/rits 3
6 Amos gomstokkie 2
7 Bostik Clear Gom Buisies 2
8 Gebruikte prenteboekies 2
9 Kombuispapierrol       1
10 Oorstokkies 1
11 Pak 10 wit koeverte sonder venster 1
12 Pak 20 klein wit papierborde 1
13 Pak A4 Wit Typek Afrolpapier (500 velle) 1
14 Pak dik viltpenne (Koki’s) 1
15 Pak Elastoplast pleisters (20) Sonder prentjies asb. (Geen ander soort asb!) 1
16 Pak pypskoonmakers 1
17 Pak uitdraaikryte (Mon-Ami) 1
18 Pak Wet Wipes (80) (Januarie en Junie) 2
19 Pakkie “googly eyes” enige groottes minimum 20 ogies 1
20 Ponal Projekgom 100 ml 1
21 Rolletjie elastoplast 2
22 Sakkies ronde gekleurde knopies vir collage 2
23 “Self adhesive labels” rond  
  Enige kleur, 19 mm 250 labels 1
  Enige kleur 25 mm 125 labels 1
24 Vuurhoutjies 2
25 Ziploc/banksakkies 10

MOET ASSEBLIEF GEEN ITEMS MERK NIE!!!!

GEEN PENNESAKKIES ASB.!

Addisioneel ELKE DAG:

Ekstra stel skoon klere in tas. (Duidelik gemerk asb.)

Gesonde kosblik  en water /sap. (Merk asb. kosblik en waterbottel)

Geen lekkers / soetkoekies /  gaskoeldrank  / energie drankies word toegelaat nie.

 

Gr. R-BENODIGDHEDE 2020

No Item  
1 200 snesies 2
2 500 ml vloeibare handeseep (Slegs dogters) 1
3 A4 plastiek koeverte met drukker 2
4 A4 Witbordjie 1
5 Emmertjie 5 x 25g vir klei 1
6 Flip File 50 bladsye 2
7 Gebruikte storieboek 1
8 Gompapier vierkante 1
9 Hardeband A4 notaboek – 96 bladsye (moenie oortrek nie) 1
10 Legkaart 24 of 36 of 48 stuk

Elke stuk moet gemerk wees in ʼn stewige houer.

1
11 Pak A4 Wit Typek Afrolpapier (500 velle) 1
12 Pak dik vetkryte (Mon-Ami) 1
13 Pak dik viltpenne (Koki’s) 1
14 Pak Elastoplast pleisters (20)

(Geen ander soort en sonder prentjies asb.)

1
15 Pak olie pastelle 1
16 Pak uitdraaikryte (Mon-Ami) 1
17 Pak Wet Wipes 80’s (Slegs seuns) 1
18 Pritt 43g 2
19 Pritt Ponal Projekgom 200 ml 3
20 Stomppunt skêrtjie 1
21 Swart “Dry-wipe” penne Pentel Maxiflo*** 3

***Vervang deur die jaar soos nodig.

ADDISIONEEL VIR ELKE DAG:

•          Ekstra stel skoon klere in tas (Alles moet asseblief duidelik gemerk wees)

•          Toebroodjies en water (Houers moet asseblief duidelik gemerk wees)

MERK ASSEBLIEF ALLE ITEMS DUIDELIK met plakkers  wat u gaan ontvang!!!!

 

Gr. 1-BENODIGDHEDE 2020

No Beskrywing Getal
1 200 snesies 1
2 2H Potlode (Slegs Gold Faber) 4
3 30cm liniaal Croxley Shatterproof 1
4 A4 aanglip plastiekoortreksels (120microns) 10
5 A4 plastiek koeverte met drukker 2
6 A4 Witbordjie 1
8 Flip File 50 bladsye 1
9 Groot Uitveër*** 2
10 Inkleurboek 80 Bladsy Mega*** 1
11 Koekie seep – Protex 100g 1
12 Pak 12 Pentel / 16 Giotto Oliepastelle 1
13 Pak A4 Wit Typek Afrolpapier (500 velle) 1
14 Pak met 12 lang kleurpotlode (Gold Faber) merk asb. afsonderlik 2
15 Pak uitdraaikryte (Mon-Ami) 1
16 Pritt 43g 2
17 Pakkie gompapier 1
18 Skerp skêrtjie wat papier en materiaal kan knip

(Merk asb. Links of reghandige skêr)

1
19 Sponsie of lappie – Witbord uitveer klein 1
20 Springtou om tuis mee te oefen 1
21 Swart “Dry-wipe” penne Pentel Maxiflo*** 2
22 Toe metaal skerpmaker (vir potlode) 1
23 Wasgoedpennetjies 6

            ***Vervang deur die jaar soos nodig.

MERK ASB. ALLES DUIDELIK MET PLAKKERS WAT U ONTVANG VANAF DIE SKOOL!!

 

Gr. 2-BENODIGDHEDE 2020

No Beskrywing Getal
1 100 Micron plastiek vir boeke (om tuis oor te trek) 480mmx3m 1
2 200 snesies 1
3 2H Potlode (Slegs Gold Faber) 4
4 30cm liniaal Croxley Shatterproof 1
5 A4 aanglip plastiekoortreksels (120microns) 10
6 A4 plastiek koeverte met drukker 3
7 A4 Witbordjie 1
8 Flip File 30 bladsye 2
9 Groot Uitveër*** 1
10 Koekie seep – 100g 1
11 Metaal skerpmaker (twee gaatjies) in toe houer 1
12 Pak 12 Pentel / 16 Giotto Oliepastelle 1
13 Pak A4 Wit Typek Afrolpapier (500 velle) 1
14 Pak met 12 lang kleurpotlode (Gold Faber) merk asb. afsonderlik*** 1
15 Pak uitdraaikryte (Mon-Ami) 1
16 Pritt 43g*** 2
17 Pritt projekgom (Die botteltjie nie die buisie nie) 1
18 Skerppunt skêrtjie 165mm (Merk asb. Links of reghandige skêr) 1
19 Sponsie of lappie – Witbord uitveer klein 1
20 Swart “Dry-wipe” penne Pentel Maxiflo*** 2

*** Vervang deur die jaar soos nodig.

Gewasde Gr. 1-stoelsak.

MERK ASB. ALLE ITEMS DUIDELIK!!

ADDISIONELE ITEMS:

  • Leë 2 liter roomysbak vir  Wiskunde apparaat.  Moenie naam opskryf nie.                     

 

Gr. 3-BENODIGDHEDE 2020

No Beskrywing Getal
1 200 snesies 1
2 2H Potlode (Slegs Gold Faber)*** 5
3 30cm liniaal Croxley Shatterproof 1
4 A4 aanglip plastiekoortreksels (120microns)*** 15
5 A4 Witbordjie 1
6 A5 indeksboek (met alfabet) 1
7 Blou Bic Penne (nie kliekpenne nie)*** 2
8 Flip File 20 bladsye 1
9 Flip File 50 bladsye 1
10 Groot Uitveër*** 1
11 Koekie seep – 100g 1
12 Metaal skerpmaker (twee gaatjies) 1
13 Pak 12 Pentel / 16 Giotto Oliepastelle 1
14 Pak A4 Wit Typek Afrolpapier (500 velle) 1
15 Pak met 12 lang kleurpotlode (Gold Faber) merk asb. afsonderlik*** 1
16 Pritt 43g*** 2
17 Pritt Ponel projekgom 120ml (Die botteltjie nie die buisie nie) 1
18 Rooi Bic Penne (nie kliekpenne nie)*** 2
19 Skerppunt skêrtjie 210mm 1
20 Sponsie of lappie – Witbord uitveer klein 1
21 Swart “Dry-wipe” penne Pentel Maxiflo*** 2
22 Tennisballe (vir stoelpote – Nie duur balle nie) 4

*** Vervang deur die jaar soos nodig.

Roomysbak – vir ekstra skryfbehoeftes.

​​​​​​​MERK ASB. ALLE ITEMS DUIDELIK!!