Heropening van skole - Eerste kwartaal 2021

Die skool is bewus van die datum veranderinge wat tans beskikbaar is op die verskeie nuusplatforms.

Die skool sal sodra ons die finale riglyne ontvang het vanaf die Departement 'n volledige skrywe uitstuur aan alle ouers.

Die heropening van skole is verskuif vanaf 25 Januarie tot 15 Febuarie.

Hou asb. TEAMS Kommunikasie-kanaal dop vir inligting.