LRK covidOns vyf S’e word gevolg:

  1. S - STOP - Het jy jou voltooide COVID 19-vraelys en dra jy ‘n lapmasker?
  2. S - SANITEER - Saniteer jou hande.
  3. S - SKANDEER - Die leerders word dan geskandeer.
  4. S - STAP dadelik klas toe.
  5. S - SOSIALE AFSTAND moet ten alle tye gehandhaaf word.