Leestekenreël - Datums
Die datum wat ná die naam van die dag aangedui word, is nie 'n parentese nie.
Dit word SONDER 'n komma geskryf:
Die vergadering vind op Vrydag 11 Januarie plaas.