Redenaars: Gr. 4 - Gr. 7 Program vir Interne kompetisie - 21 Februarie

INTERNE REDENAARSKOMPETISIE

21 Februarie 2018

SENIORDOGTERS

GR.4 – GR.7

VOORSITTER: Gerhard Jooste

BEOORDELAARS: Me. Dina van Niekerk

OPENING: Me. Mariska Visser

VERWELKOMING: Me. Mariska Visser

 

Gr. 4

Lianka Nel

Tema: Drup

Onderwerp: Moet asseblief nie net die druppel hoor nie.

Lené Ludick

Tema: Smaak

Onderwerp: As mens die lewenspap dik aanmaak het jy ʼn smaaklike wenresep.

Jenna Cronjé

Tema: Vingers

Onderwerp: Elkeen kan ʼn held wees.

Anzelle Vorster

Tema: Smaak

Onderwerp: Tegnologie val in die jeug se smaak.

Kayleigh Pienaar

Tema: Smaak

Onderwerp: Lewe volgens jou eie smaak.

Arista Engelbrecht

Tema: Vingers

Onderwerp: Druk jou vinger op die wond vir ʼn beter toekoms.

Elsje van den Berg                                   

Tema:              Smaak

Onderwerp:     Grootmense kan by kinders ʼn avontuurlustige smaak vir die lewe aanleer.

 

Gr. 5

Amoré Kruger                              

Tema:              Vingers

Onderwerp:     Vingers, die instrumente van kreatiwiteit.

Anja Jansen van Rensburg           

Tema:              Smaak

Onderwerp:     Die smaak van die lewe is soet.

Liné Allen      

Tema:              Drup

Onderwerp:     Die klein goedjies maak ʼn verskil.

Monja van Heerden                     

Tema:              Vingers

Onderwerp:     Tieners se taal, onverstaanbaar, of is dit?

Kayleigh Wilson                           

Tema:              Smaak

Onderwerp:     Dissipline los soms ʼn onsmaaklike smaak in meeste kinders se monde agter.

Chloë Deyzel                                

Tema:              Drup

Onderwerp:     Moenie ʼn drup wees nie.

Timèke Prinsloo 

Tema:              Vinger

Onderwerp:     Al die lekker dinge vir ʼn kind is net ʼn vinger lank.

Abigail van Heerden

Tema:              Vingers

Onderwerp:     Is dit die kinders of ouers se skuld dat hul nie weet wat waardes is nie?

Aviante Coetzee 

Tema:              Vingers

Onderwerp:     ʼn Gebalanseerde lewe is ʼn gelukkige lewe en ons moet ewe veel aandag aan akademie, sport en kultuur spandeer.

Jana Botha

Tema:              Smaak

Onderwerp:     Smaak verander jou lewe!

Megan Schenk

Tema:              Vingers

Onderwerp:     Elke vinger het sy eie doel.    

 

Gr.6

Lechanté Coetzee

Tema:              Teken

Onderwerp:     Kies om ʼn kunswerk te wees, eerder as  ʼn inkleurprentjie.

Tenieke Moolman                        

Tema:              Uurglas

Onderwerp:     Moeder natuur se uurglas loop al hoe vinniger leeg.

Jessy Bekker 

Tema:              Hoop

Onderwerp:     ʼn Hoop mense gee hope inspirasie, aansporing en energie.