Finale reëlings vir Netbalkamp.

BRIEF: 20180213

22 Februarie 2018

FINALE NETBALKAMP-REËLINGS

Geagte Ouer

  • Speelsters moet om 07:00 op Vrydag, 23 Februarie by die skoolsaal aanmeld.  Bagasie word in ouderdomsverband in die saal gepak.
  • Die bus vertrek om 09:00.
  • Dogters mag met gemaklike oefenklere skool toe kom en hulle netbaltekkies.
  • Onthou kospakkies vir die oggend en middag.
  • Sondag speel ons wedstryde en dogters moet dan die skool se netbalklere aantrek.
  • Elke dogter ontvang ‘n kamphemp wat hulle Saterdag sal dra. Onthou net gemaklike oefenbroek.

Groete

 

ME. SUZANNE FOURIE                                        MNR. G. G ROUSSEAU

ORGANISEERDER                                              HOOF