Skip to main content
Tuis

Laerskool Roodekrans

met tradisie en visie

Main navigation

  • Tuis
  • Prospektus
  • Kontak
  • Snoepie
  • Brief Argief
  • Personeel
  • Tuiswerk

Soekvorm

Kalender

Galery Lys

  • Roodies Gee Om
  • RooDie-Reis 2018 Advertensies
  • Gr. R-tuintjie opgradering
  • Roodies het WAARDES!
  • Flimfees Klasfoto's

Pagination

  • Page 1
  • Next page Volgende ›

Taalportaal

Taalportaal

Taalwenk:

Selfstandige naamwoorde word meestal voorafgegaan deur lidwoorde. Bv. 'n Kind en die kind.

Taaltoffie:

Die trappe van vergelyking van ru en slu is:

ru               ruwer          die ruuste

slu              sluwer         die sluuste

Taalfeit:

Die Taalmonument in die Paarl is ontwerp deur die argitek Jan van Wijk.Die vorm van die Taalmonument stel die groei en ontwikkeling van Afrikaans voor.Die Afrikaanse Taalmonument is op 10 Oktober 1975 onthul.

Idioom:

Die idioom 'Iets uit jou duim suig 'beteken om iets te versin of met ander woorde ,'n leuen te vertel.

Vaste uitdrukking;

Die vaste uitdrukking 'ter herdenking aan ' beteken om iets/iemand se dade of 'n belangrike gebeurtenis in ons Afrikaanse geskiedenis te herdenk.

Woord van die week:

Volkseie 

Aanhaling van die week :

'Die slim man ken al die paaie....die wyse man ken die een regte pad.'C.J. Langenhoven

Taalportaal

User account menu

  • Teken in

Aanmelding

  • Reset your password

Personeel

Nuwe Adjunkhoof aangestel by Roodies

Baie geluk aan Mnr. Ian Flemming wat aangestel is as die nuwe Adjunkhoof van Laerskool Roodekrans.

Personeel

Personeel: Verjaarsdae - Me. Ella Steinmann (Gr. 1)

  • Read more about Personeel: Verjaarsdae - Me. Ella Steinmann (Gr. 1)

Personeel: Verjaarsdae - Mnr. Arno Coetzee

  • Read more about Personeel: Verjaarsdae - Mnr. Arno Coetzee
Subscribe to Personeel

Pos Adres

Posbus 2152

Wilropark

1725

Tel: 011 764-2920

Faks: 011 764-2207

Epos:[email protected]

Adres

Laerskool Roodekrans , H/v Wilde Amandel en Gardenia strate Roodekrans

GPS Koördinate

S26º 06,438 - E027º 50,693 Of

-26.107098º, 27.844802º Naaste Adres

5 Gardenia Ave, Roodekrans    

Facebook

Vir meer fotos oor gebeure by die skool gaan asseblief na ons Facebook bladsy

FBlogo

Laai D6 Communicator Hier af.

D6

Copyright © 2021, Laerskool Roodekrans Developed by Dropthemes.in and Devsaran.