Personeel

Roodies-gees loop hoog!

Die onderwysers en leerders neem almal deel aan โ€˜n dag vol vreugde en genot, van blommetjies plant tot modeparade en โ€˜n piekniek om die lente mee af te skop.

Roodies julle is tops!

#Roodies #Lentedag #Genot