GSF: Huiswerk

 

Rodeo

GR. 1  Huiswerk  21 Jan - 25 Jan  2019
Maandag:  21 Januarie

 

  • Afr.:  Lees:  Hier is... bl. 1-4.

        Flits woorde

  • Wisk: Tel terug vanaf 9 tot 3.
Dinsdag:  22 Januarie
  • Afr.:  Lees:  Hier is... bl.  5-8.

              Flits woorde                          

  • Wisk: Tel aan vanaf 2 tot 9.
Woensdag:  23 Januarie
  • Afr.:  Lees:  Hier is... bl.  9-12.

        Flits woorde

        Leesvel 2

  • Wisk:  Tel terug vanaf 8 tot 0.
Donderdag:   24 Januarie
  • Afr.:  Lees:  Hier is... bl.  13-16.

              Flits woorde

  • Wisk:  Tel aan vanaf 6 tot 10.
Algemeen:
  • Onthou fotogeld asb.  Individuele pakette beloop R100 en klasfoto’s kan teen R50 bestel word.
  •  Bring asb. koerantpapier (sonder kleur) en verskillende kleure papier om ‘n collage van ‘n slakdoppie te maak vir Vrydag se kuns.

 

Gr. 2 Huiswerk 21 - 25 Januarie

Algemeen:

LO:

Leerders kom met korrekte LO-drag skool toe.

Gr. 2D Juf. Diedre - Dinsdag, Woensdag

Gr. 2V Juf. Laetitia - Maandag, Woensdag

Gr. 2R Juf. Rene - Maandag, Vrydag

Gr. 2L Juf. Amanda - Maandag, Woensdag

Gr. 2Y Juf. Yvette - Maandag, Donderdag

Gr. 2J Juf. Jacqueline - Woensdag, Vrydag

Maandag: 21 Januarie 2019

Wisk:

  • Wat leer ons dié week - Apie Leerboek bl. 4 Week 3
  • Tel in 1’s tot by 60. Syferfiksboek bl. 1 (Moenie op bl. 1 inkleur nie - Nooit nie!)
  • GDO Wiskboek bl. 34 net no. 3

Afr:

  • Platinumleesboek 1 bl. 4 tot by “karavaan skud nie.”
Dinsdag: 22 Januarie 2019

Wisk:

  • Tel in 2’s tot by 60. Syferfiksboek bl. 8 Kleur net die twees met geel in tot by 60.
  • GDO Wiskboek bl. 15 net no. 3

Afr:

  • Platinumleesboek 1 bl. 4 tot by “al die ander karavane.”
Woensdag: 23 Januarie 2019

Wisk:

  • Tel in 10’e tot by 60. Syferfiksboek bl. 16 Kleur net die 10’e met ligte blou in tot by 60.
  • GDO Wiskboek bl. 15 net no. 5

Afr:

  • Platinumeesboek 1 bl. 4 tot by “Dit is regtig aaklig.”
Donderdag: 24 Januarie 2019

Wisk:

  • Tel in 5’s tot by 60. Syferfiksboek bl. 14 Kleur net die 5’s met ligte groen in tot by 60.
  • GDO bl. 15 net no. 4
  • GDO bl. 14 net no. 2

Afr:

  • Platinumeesboek 1 bl. 4.
  • Leer Spelling - skryf onder Donderdag in Spelboek.

LV:

  • Bring tydskrifte skooltoe vir kuns.
Vrydag: 25 Januarie 2019
  • Maak al jou potlode skerp.

 

Gr. 3 Huiswerk Week: 21-25 Januarie 2019

(Onthou: Doen dit Maandag tot Donderdag)

  1. Spelling : (Groen Spellingboek)

Afrikaans Week 2 bl. 16

Engels Week 2 bl. 2

  1. Wiskunde: (Oranje Wiskunde huiswerkboek)

Maal- / Deeltafels: Bl. 9- 26x2 tot 45x2

Vrydag word daar Afrikaans- en Engelse speltoets (Week 2) en Wiskunde toets (26x2 tot 45x2) geskryf.

Maandag: 21/1/2019

Lees:

Afrikaans bl. _____ en Engels bl. _____

1. Teken Spellingtoets

2. Afr: Spelling Week 2 - Leer eerste 3 kolomme

(aa, ee, oo)

3. LV: Bring klei vir Vrydag se kuns - jy gaan jouself moet maak. (Klei resep word vandag huis toe gestuur)

Dinsdag: 22/1/2019

Lees:

Afrikaans bl. _____

1. Afr; Spelling Week 2 - Leer laaste 3 kolomme (uu en ander)

2. Eng: Doen leesopdrag Week 3 in rooi leesboek.

Woensdag: 23/1/2019

Lees:

Afrikaans bl. _____ en Engels bl. _____

1. Afr: Spelling - Al die kolomme

2. Eng: Spelling Week 2 - Boonste ry

3. Wisk; Huiswerkboek bl. 7 - Kombinasie 11

Donderdag : 24/1/2019

Lees:

Afrikaans bl. _____ en Engels bl. _____

1. Afr: Spelling - Al die kolomme

2. Eng; Spelling - Albei rye.

3. Wisk: Oranje huiswerkboek - bl. 9 - 26x2 tot 45x2

4. LV: Onthou jou klei vir môre se kuns.

LO:

3A - Dinsdag en Vrydag

3M - Maandag en Donderdag.

3P - Dinsdag en Woensdag .

3V - Maandag en Vrydag.

3Z - Donderdag en Vrydag.

Etikette