Krieket: 0/11A-span Ligawedstryd uitslae vs. Curro Krugersdorp

 

Rodeo

Baie geluk aan die 0/11A-span wat vandag julle ligawedstryd vs. Curro Krugersdorp gewen het.

Baie geluk aan Tristan Helmand wat sewe paaltjies geneem het tydens die wedstryd. Dis voorwaar 'n puik prestasie.

Ons is baie trots op julle!!

#TrotseRoodies
#RoodieKrieket