Hokkie: Uitslae van ligawedstryde vs. L/s Dr. Havinga

 

Rodeo

Ons hokkie-spanne het voorwaar 'n wonderlike middag gehad tydens hulle ligawedstryde vs. L/s Helderkruin op Donderdag, 22 Augustus 2019.

Die uitslae is soos volg:

Dogters:

0/10A - Wen 9 - 4

0/10B - Wen 2 - 0

0/11A - Verloor 2 - 3

0/11B - Verloor 1 - 2

0/12A - Wen 5 - 0

0/12B - Nie gespeel nie

0/13A - Wen 7 - 1

Seuns:

Juniorseuns A-Span - Verloor 0 - 2

Juniorseuns B-Span - Wen 2 -1

Seniorseuns A-Span - Gelyk 1 - 1

Seniorseuns B-Span - Wen 2 - 0

Baie geluk ons is baie trots op julle.

#TrotseRoodies

#RoodieHokkie

Gaan kyk gerus na die fotos op ons Facebookblad:

https://www.facebook.com/173897065955867/posts/2698075380204677/