Shaloah Wolmarans

Baie geluk aan Shaloah Wolmarans wat deurgedring het na die SANESA Finale. Sy gaan Laerskool Roodekrans verteenwoordig by hierdie byeenkom wat op Saterdag, 11 September gaan plaasvind.

Shaloah het die finale Gauteng-Wes span met haar perd (Lucy) behaal in die “Qualifier 1” en “Qualifier 3” Inter-skole kompetisies. Sy was met die kompetisies onder die top 5 gekies.

Hou so aan Shaloah! Maak ons trots!

#RoodieRuiter #WaardeGedreweRoodie #DieToekomsIsNou