Snoepie

 

 

 

youtubeLaerskool Roodekrans  se YouTube Channel 

Stap 1: Gaan na die Laerskool Roodekrans Tuiste op Youtube. Volg hierdie skakel: https://www.youtube.com/channel/UC422QLr_6nQLq2YvbOzSJ6Q
Stap 2: Klik op die "Subscribe" knoppie om Laerskool Roodekrans te volg.
Stap 3: Klik op die klokkie ikoon om in kennis gestel te word as enige nuwe video opgelaai is.

 

Laerskool Roodekrans  se TWEEDE YouTube Channel vir Graad 6 en 7
Stap 1: Gaan na die Laerskool Roodekrans Tuiste op Youtube. Volg hierdie skakel:  https://www.youtube.com/channel/UC6RvkD8QwYx7rzLJLqL3ubA/

Stap 2: Klik op die "Subscribe" knoppie om Laerskool Roodekrans te volg.
Stap 3: Klik op die klokkie ikoon om in kennis gestel te word as enige nuwe video opgelaai is.

Die volgende datums soos deurgegee deur die Minister van Basiese Onderwys gisteraand, is onderhewig aan goedkeuring deur die regering:

4 Mei - Open sektor - Distrikskantore
21 Mei - Rapporteer Bestuurspan by die skool.
?? Mei - Rapporteer Personeel by die skool
1 Junie - Gr. 7-leerders by die skool.

Die ander grade sal stelselmatig ingefaseer word.

Ons hoop elke Roodie en hul gesin is veilig en gesond.

#Roodiesgeeom
#Waardegedrewe

 

 

 

Snoepie

SMART SWIPE SOLUTIONS

 

Bestellings vir  kos MOET VOOR 08:30 geplaas word, om teleurstelling te voorkom.

Snoepie Spyskaart

Maandag

Corndog

Hoender en Kaas Wrap

Griekse slaai

Hoenderslaai

R12.00

R15.00

R20.00

R25.00

Dinsdag

Viennas en Skyfies

Hoenderburgers

R12.00

R15.00

Woensdag

Vetkoek Hoender en mayo

Hawain Pizza

R12.00

R15.00

Donderdag

"Crispy" Hoender en Mayo Rolletjie

Beef Pita

Hoenderslaai

Griekse slaai

R12.00

R15.00

R25.00

R20.00

Vrydag

Mac en Kaas

BBQ Hoender Pizza

R12.00

R15.00

Elke dag Roodie broodjie 

(hoender en  mayo, Spek, Kaas, Sprietuie en Blaarslaai op ʼn Rolletjie)

Geroosterde Hoender Mayo Broodjie 

Geroosterde Ham + Kaas (Tamatie)           

Geroosterde Kaas          

Muffins

Hotdogs

R20.00

 

R14.00

R14.00

R10.00

R10.00

R10.00

HamburgerkoeldrankePizza