- Verandering t.o.v.Hokkie Afrigters 10 Aug 2021 ---Tue, 08/10/2021 - 19:46
- Omsendbrief 6 Augustus 2021 ---Fri, 08/06/2021 - 10:01
- Sluiting van skool 30 Junie 2021 ---Mon, 06/28/2021 - 14:02
- Gr. 7 Aanlyn inligtingsisteem ---Tue, 03/23/2021 - 08:42
- Gr. RR - Gr. 6 Aanlyn inligtingsisteem en Herregistrasie vir 2022 ---Tue, 03/23/2021 - 08:39
- 2020 Skoolvakansiekalender. ---Tue, 02/16/2021 - 12:07
- Benodigdhede vir 2021 ---Mon, 02/15/2021 - 18:02
Elke Graad se benodigdhede lyste.
- REëlings Vir Maandag 15 Februarie 2020 ---Wed, 02/10/2021 - 18:17
Ons vyf S’e word gevolg:
- S - STOP - Het jy jou voltooide COVID 19-vraelys en dra jy ‘n lapmasker?
- S - SANITEER - Saniteer jou hande.
- S - SKANDEER - Die leerders word dan geskandeer.
- S - STAP dadelik klas toe.
- S - SOSIALE AFSTAND moet ten alle tye gehandhaaf word.