Nuwe Adjunkhoof aangestel by Roodies

Mnr. Ian het in Oktober 2018 by Roodies aangesluit as departementshoof intersen Gr. 4 en Gr. 5, vanaf Laerskool Rapportryer waar hy gedien het as vakhoof, graadhoof sowel as sportbestuurder.

Roodies wens hom alle sterkte toe met sy aanstelling en gepaartgaande nuwe verantwoordelikhede.

#Roodiepersoneel

#Waardegedrewe