2026 REGISTRASIES

Inskrywings vir Graad RR tot Graad 7 vir die 2026-skooljaar is nou aanlyn, op ons skool se webtuiste,

SKOOLFONDS 2025

Die SKOOLFONDS vir 2025, soos tydens die vergadering goedgekeur, is soos volg:

Skoolfonds vir 2023

Tydens die Begrotingsvergadering wat op 10 November plaasgevind het, is die volgende fooie deur die Beheerliggaam en die ouers wat teenwoordig was, goedgekeur:

Roodie-Naweek 12-14 Augustus 2022

Uiteindelik vind die Roodie-Naweek weer na drie jaar plaas! Ons is so dankbaar en opgewonde dat ons vanjaar ons jaarlikse fondsinsamelingsnaweek kan hou.