
2022 Skoolfonds:
- Gr.RR: R22 110,00 - R2 010,00 PM
- Gr. R: R20 790.00 -R1 890,00 PM
- Gr.1-7 R19 800,00 - R1 800 PM
- Naskool: R10 230,00 - R930,00 PM
- Naskool: R100 registrasiefooi per leerder
Indien skoolfonds ten volle betaal word voor einde Januarie 2022 is daar 'n 3% korting.
Indien u met 'n debietorder wil betaal in 2022 , maak asseblief seker u voltooi die aangehegte debietorder en e-pos dit terug na [email protected]
2021 Skoolfonds:
- Gr.RR: R20 672,00- R1879.27 PM
- Gr. R: R19 476.00 -R1 770,55 PM
- Gr.1-7 R18 511,20 - R1 682,84 PM
- Naskool: R9 575,00 - R870.45 PM
- Naskool: R100 registrasiefooi per leerder