
Dit was vir ons vreeslik lekker om julle as ouers en jul kinders te kan ontmoet vandag! Baie dankie aan elke ouer, personeel- asook beheerliggaamslede wat betrokke was by vanoggend se verwelkomingsdag!
Ons sien uit om ons nuwe maatjies volgende jaar deel van die Roodie-familie te hê!
#Roodies #WaardeGedrewe #Verwelkomingsdag #GrR #Gr1 #NuweMaatjies #DieToekomsIsNOU