
Roodie Naweek 12-14 Augustus 2022
Vrydag 12 Augustus 2022
Geesvandag
Drag: LO hempie , skoolbaadjiemet denim langbroek (of enige ander langbroek)
Baniere: moet 08:00 by die skool wees, Roodiedag groepfoto'sword geneem met baniere. Klasse wat saam "twin" maak hul maskers of vlaggies (u eie kreatiwiteit) vir Saterdag.
Vrydagaand buitelug filmvertoning,potjiekos & piekniek
- Potjies sal teen 19:00 gereed wees. Kaartjies moet voor Woensdagoggend gekoop word. (Google bestelvorm).. Bring eie stoele en eetgerei.
- U is ook welkom om u eie piekniekmandjies te bring, lekker te kom eet en toegewikkel in 'n warmkombers te kom kuier terwyl die kinders rondhardloop en speel.
- Na almal se magies vol is gaan Jumaji 2 vertoon word. Geen toegang word gehef nie.
- Koeldranke sal in die snoepie verkoop word.
- Besoek ook ons verkpers wat koffie, tee, warm sjokolade, biltong ens. sal verkoop.
Laat asb.die terrein netjies voor u huis toe gaan.