LRK wapen

Laerskool Roodekrans skakel oor na 'n aanlyn inligtingsisteem en u word vriendelik versoek om te help deur u bestaande leerder se profiel op datum te bring. Die fasiliteit sal ook gebruik word vir nuwe inskrywings vir 2024 van alle grade.

Die aanlynstelsel sal verhoed dat u elke jaar dokumentasie moet invul aangesien dit self sal oordra na die volgende jaar. Indien van die inligting verander (huisadres, selnommer, ens.) sal u dit aanlyn kan deurgee vir opdatering.

Registrasie proses.

  1. Registreer u gebruikersnaam en wagwoord.          
  2. Teken in met bogenoemde. (hoef net eenkeer aan te teken.)  
  3. Volg skakel na die "Inskrywingsvorm" en voltooi.       (15 minute)

Om die Inskrywing te voltooi het u sekere dokumente in elektroniese formaat (PDF) nodig voor u die vorm aanlyn voltooi.

  1. Leerder identiteitsdokument (ID) of geboortesertifikaat
  2. Ouer/Voog 1 ID
  3. Ouer/Voog  2 ID
  4. Bewys van woon addres.
  5. Kliniekkaart
  6. Enige wetlike dokumentasie. (Interdik)