Roodekrans skoolfonds

Geagte Ouers/Voogde,

Die SKOOLFONDS vir 2025, soos tydens die vergadering goedgekeur, is soos volg:

  • Graad RR: R25 300,00 (R2 300,00 per maand)

  • Graad R: R23 650,00 (R2 150,00 per maand)

  • Graad 1-7: R23 650,00 (R2 150,00 per maand)

  • Naskool Graad 1-7: R12 650,00 (R1 150,00 per maand)

  • Naskool Graad RR en R: R5 500,00 (R500,00 per maand)

  • Naskool Registrasiefooi: R100,00 per leerder

  • Vroeë oggendtoesig: Gratis van 06:00 - 07:00

Indien die skoolfonds voor einde Januarie 2025 ten volle betaal word, betaal u die 2024-skoolgelde tariewe:

  • Graad RR: R24 200,00 

  • Graad R: R21 670,00

  • Graad 1-7: R21 670,00

Indien die skoolfonds maandeliks betaal, word dit in 11 gelyke paaiemente, vanaf Januarie 2025 tot November 2025 afbetaal en is betaalbaar:

  • by die kantoor

  • deur elektroniese betaling

  • per debietorder

Bankbesonderhede:

Rekeningnaam: Laerskool Roodekrans

Bank: Absa

Rekeningnommer: 100 182 1365

Takkode: 632 005

Verwysing: Rekeningnommer

 

Etikette