
Op Vrydag 4 November 2022 nooi ons die maatjies uit na Laerskool Roodekrans se verwelkomingsdag
Kom ontmoet jou juffrou en sien waar jou klas is.
Belangrike inligting sal aan ouers deur gegee word
Program
- Roodie Rakkers Gr.R 10:30 -12:00
- Roodieland maats Gr.RR 10:00 - 11:00
- Roodies Gr.1 09:00 - 11:00