Verwelkomingsdag

Saterdag 6 November 2021 was ‘n wondelike verwelkomingsdag vir ons Gr.RR’e. Dit was vir ons vreeslik lekker om julle as ouers en jul kinders te kan ontmoet!  Baie dankie aan elke ouer, personeel- asook beheerliggaamslede wat betrokke was by Saterdag se verwelkoming!

Ons sien uit om ons nuwe maatjies volgende jaar deel van die Roodie-familie te hê!

#Roodies #WaardeGedrewe #Verwelkomingsdag #GrRR #NuweMaatjies #DieToekomsIsNOU