
𝐕𝐚𝐤𝐚𝐭𝐮𝐫𝐞
Gr. 4 - 7 Wiskunde / Afrikaans
By Laerskool Roodekrans is akademie ons hoogste prioriteit. Dit is vir ons belangrik dat elke leerder akademies goed toegerus word vir die toekoms. Ons streef daarna om alle leerders te lei om hulle volle potensiaal te ontwikkel, sodat elkeen volgens sy vermoë sal presteer.
Daar is 'n geleentheid vir 'n dinamiese persoon om deel te word van 'n bekwame, professionele span deur aansoek te doen vir die onderstaande pos.