Lootjie wenners

Baie baie geluk aan ons 3 wenners wat deelgeneem het aan ons looitjie trekking en gewen het.

Al drie plekke moes ingeskryf het en die hoof se naam reg gehad het op sy/haar kaartjie. Ons 1ste plek het R10 000, 2de plek R7 000 en 3de plek R3 000 gewen.

1ste Ivan

2de Naomi

3de Lindie

Ons sê weereens dankie aan elke speler wat deel was van die dag, elke ouer wat lootjies gekoop het en elke borg wat betrokke was, julle insette in ons gholfdag word opreg waardeer!

Baie geluk julle!

#Roodies #RoodieGholfdagWenners #LootjieTrekking #DieToekomsIsNOU