
Baie sterkte aan die volgende Roodie-atlete wat deel is van die Sentraal Gauteng Atletiekspan, hulle neem Saterag 27 November aan die Suid-Afrikaanse Kampionskappe in Germiston deel. Daar is sover 10 streke wat betrokke is.
* Felix Husselmann
* Liam Steynberg
* Keagan Els
* Jan Kruger
* Miandi Breedt
* Taya Pelser
* Miecke van der Merwe
* Amerize Kleinsmith
* Logan de Kooker
Ons is trots op julle Roodies, hou so aan!
#RoodieAtlete #RoodieAtletiek #SAs #WaardeGedreweRoodies #DieToekomsIsNOU