𝐃𝟏𝟐 𝐇𝐎𝐊𝐊𝐈𝐄 Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is tot die D12 se o.13 en o.12 distrikspan vir die jaar 2021.