
Baie geluk aan die volgende Roodie-seuns wat gekies is om die Johannesburg-Wes o/10 en o/9 spanne te verteenwoordig:
𝐨/𝟏𝟎
* Janco Esterhuizen
* Luhan Liebenberg
* Christiaan Koekemoer
* Juanro Nel
* Ruvan Ferreira
* Logan de Kooker
* Wion Roux
* Roche Smith
𝐨/𝟗
* Aaron Anderson
* Ewan Oosthuizen
* Werner Mostert
* Armand Botha
* Rory Fitzpatrick
Maak ons trots manne!
#RoodiesSport #RoodiesKrieket #WaardeGedrewe #DieToekomsIsNou