Netbal

Baie dankie aan elke mini-netbalafrigter en netbalafrigter wat Dinsdag, 21 September se beplanningsessie bygewoon het.

Saam kon ons planne maak en droom oor 2022.

โ€˜n Spesiale woord van dank aan Minnette Dempsey en Dr. Elsje Jordaan van Sportisimo. Dankie vir julle, tyd, die kennis en raad wat julle met ons kom deel het. Julle is voorwaar 'n inspirasie.

Saam droom ons groot

Roodie-netbal - Een doel voor oรซ

#RoodieNetbal #WaardeGedrewe #DieToekomsIsNOU