Baie geluk aan Taya Pelser (o/13) wat algeheel 1ste gekom het tydens die Landloopkampioenskappe @ Amanzimtoti. Sy het vir Centraal Gauteng (CGA) deelgeneem en het haar 3km wedloop in 'n tyd van 11:55 aflgelรช.
Roodies is bitter trots op jou Taya!

Aanlyn Inskrywings en databasis bestuur.
Briewe