
Baie geluk aan die volgende seuns wat Sentraal-Wes rugby, asook Johannerburg-Wes krieket spanne behaal het, asook โn gelukwensing aan mnr Joubert Hattingh wat gekies is as o/12B Sentraal-Wes rugby afrigter:
๐๐๐ง๐ญ๐ซ๐๐๐ฅ-๐๐๐ฌ ๐จ/๐๐๐:
* Jan Kruger
* Ruben Barnard
๐๐๐ง๐ญ๐ซ๐๐๐ฅ-๐๐๐ฌ ๐จ/๐๐๐:
* Dewald Engelbrecht
* Reinhardt Keyter
* Ruan Nagel
* Matteo Marx-Badenhorst
๐๐๐-๐๐๐ฌ ๐จ/๐๐ ๐๐ซ๐ข๐๐ค๐๐ญ:
* Steph Jooste
Julle is ysters!
#RoodiesSport #RoodiesRugby #RoodiesKrieket #WaardeGedrewe #DieToekomsIsNou