
Ons is vandag bitter trots op hierdie twee Roodies wat self besluit om elke Vrydag die skool skoon te maak. Hulle doen diรฉ al vir โn wyle en mag julle net nog maatjies kry om julle te help.
VLNR:
* Juvan Cilliers Gr. 4J
* Aidan Venter Gr. 4J
Hou so aan Roodies ons is TROTS op julle!
#Roodies #WaardeGedrewe #RoodiesGeeOmVirOnsSkool #DieToekomsIsNOU #MaakNVerskil