
Baie geluk aan die volgende leerders wat in die D12 tennisspan opgeneem is. Ons is baie trots op julle!
𝐨/𝟏𝟑:
* Liam Poustie
* Jean le Roux
𝐨/𝟏𝟏:
* Janco Esterhuizen
* Juané Reynders
Baie geluk aan Liam Poustie en Jean le Roux wat gekies is vir die D12 o/14 span wat ons distrik Saterdag 16 Oktober verteenwoordig het by die “Gauteng School Sport Summer Games.”
Ons is baie trots op julle!
#Roodies #Tennis #Sport #D12 #WaardeGedrewe #DieTiekomsIsNOU