
Baie geluk aan die volgende leerders wat Vrydag verkies is as die Roodies-hoofleiers van 2022. In die seuns se foto is die nuwe hoofleiers voor gekniel en in die dogters foto staan die nuwe hoofleiers agter:
๐๐จ๐จ๐๐ฌ๐๐ฎ๐ง:
* Damen Pienaar
๐๐ง๐๐๐ซ๐ก๐จ๐จ๐๐ฌ๐๐ฎ๐ง๐ฌ:
* John Butner
* Reinhardt Keyter
๐๐จ๐จ๐๐๐จ๐ ๐ญ๐๐ซ:
* Kayden de Kooker
๐๐ง๐๐๐ซ๐ก๐จ๐จ๐๐๐จ๐ ๐ญ๐๐ซ๐ฌ:
* Miandi Breedt
* Chantรฉ Delport
Ons is trots op julle! Mag julle โn produktiewe jaar heฬ wat voorlรช en net julle beste gee vir Roodies. Sterkte met al die uitdagings en weet die Here sal julle lei in moeilike tye.