Tannie Chirine het met ons leerders gepraat laasweek. Ouers, vra julle kinders vanmiddag oor die koffie en wortel storie. Ons almal moet streef om die koffie te wees.
#WaardeGedreweRoodies #OnsBouOp #OnsBreekNieAfNie #DieToekomsIsNOU

Aanlyn Inskrywings en databasis bestuur.
Briewe